MS
Meisie S

1 reviews | Active since Oct 2025

04 Oct 2025, 06:05

Ek is gediagnoseer met borskanker en het hulle laat weet

Ek is gediagnoseer met borskanker en het hulle laat weet. Hulle was baie behulpsaamheid en vriendelik en het my dadelik gehelp om die forms te kry. Hulle het my ook gebel en my gesê ek kan hulle enige tyd ****ak. Baie dankie vir julle vriendelikheid

0
Replies (1)
Platinum Life
Platinum Life's reply04 Oct 2025, 22:43
Official
Geagte Meisie,

Ons waardeer jou mooi boodskap en is dankbaar dat jy sulke goeie diens ervaar het. Ons wens jou baie krag en gesondheid toe, en ons sal altyd gereed wees om te help waar ons kan.

Vriendelike Groete 

Simone Venter
Client Relationship Specialist & Client Care Supervisor