SS
Susan S
1 reviews | Active since Nov 2023
30 Jul 2025, 09:50
Ek is baie tevrede, ek was baie vriendelik en behulpsaam behandel
Ek is baie tevrede, ek was baie vriendelik en behulpsaam behandel. Hulle gaan elke keer uit hulle pad uit om my te help as ek n probleem het. Hulle kliente word so goed behandel. Ek dink platinum is die beste!
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Platinum Life's replyOfficial
30 Jul 2025, 12:06Geagte Susan,
Baie dankie vir die mooi terugvoer!
Ons is so bly om te hoor dat jy elke keer vriendelik en behulpsaam behandel word. Ons span doen regtig moeite om ons kliënte goed te ondersteun, en dit beteken baie om te weet dit word waardeer. Dankie dat jy Platinum as die beste sien - dit is vir mense soos jy wat ons werk so waardevol maak!
Vriendelike Groete
Simone Venter
Client Relationship Specialist & Client Care Supervisor

Platinum Life's reply30 Jul 2025, 12:06
Official
Geagte Susan,