CG
Corrie G

1 reviews | Active since Jul 2024

31 Jul 2024, 09:59

Ek is al meer as 20 jaar met Platinum Life en ek kan net sê nog nooit enige probleme gehad nie

Ek is al meer as 20 jaar met Platinum Life en ek kan net sê nog nooit enige probleme gehad nie. En die diens is 10 uit 10. Uitstekend ! !

0
Replies (1)
Platinum Life
Platinum Life's reply31 Jul 2024, 14:19
Official
Geagte Corrie, 

Ons is so bly u is al so lank deel van die Platinum Life familie. Dankie vir die wonderlike terugvoer - dit word opreg waardeer

Vriendelike Groete 

Simone Venter
Client Relationship Specialist & Client Care Supervisor