JTe
JME THERON elna.theron
1 reviews | Active since Aug 2024
31 Aug 2024, 11:54
Ek is al baie jare by Platinum Life en noudat ek met aftree nie meer n verhoging in premie kan bekostig nie, het hul my tegemoet gekom en my premie gelos soos wat dit die jaar was
Ek is al baie jare by Platinum Life en noudat ek met aftree nie meer n verhoging in premie kan bekostig nie, het hul my tegemoet gekom en my premie gelos soos wat dit die jaar was. Ek is hul ewig dankbaar daarvoor. Sterkte met jul goeie werk
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Platinum Life's replyOfficial
02 Sept 2024, 07:24Dankie vir die wonderlike terugvoer! ONs span wil altyd seker maak u is gelukkig met die premie en die polis, so terugvoer soos hierdie beteken baie. Mag ons altyd n glimlag op u gesig hou
Vriendelike Groete
Simone Venter
Client Relationship Specialist & Client Care Supervisor
Vriendelike Groete
Simone Venter
Client Relationship Specialist & Client Care Supervisor
Platinum Life's reply02 Sept 2024, 07:24
Official
Dankie vir die wonderlike terugvoer! ONs span wil altyd seker maak u is gelukkig met die premie en die polis, so terugvoer soos hierdie beteken baie. Mag ons altyd n glimlag op u gesig hou
Vriendelike Groete
Simone Venter
Client Relationship Specialist & Client Care Supervisor
Vriendelike Groete
Simone Venter
Client Relationship Specialist & Client Care Supervisor
