JD
Ja D

1 reviews | Active since Nov 2024

29 Nov 2024, 10:44

Ek is al Baie jare by hulle en kry Baie goeie diens

Ek is al Baie jare by hulle en kry Baie goeie diens. En as daar Meer as 5 stere was het ek hulle Meer gegee. Mag hulle Diens altyd so goed bly. X

0
Replies (1)
Platinum Life
Platinum Life's reply29 Nov 2024, 16:09
Official
Dankie vir die mooi woorde en wonderlike terugvoer! Dit word opreg waardeer 

Vriendelike Groete 

Simone Venter
Client Relationship Specialist & Client Care Supervisor