AR
Anja R

1 reviews | Active since Sept 2020

20 Jul 2023, 08:43

Ek is 15 jaar by Platinum life het nog geen probleme gehad nie die konsiltante is baie vriendelik en geduldig

Ek is 15 jaar by Platinum life het nog geen probleme gehad nie die konsiltante is baie vriendelik en geduldig. Het nog altyd goeie diens gekry by hulle.

0
Replies (1)
Platinum Life
Platinum Life's reply20 Jul 2023, 09:08
Official
Geagte Anja, 

Dankie vir die mooi woorde - dit word opreg waardeer! Mag ons altyd n glimlag op u gesig hou 

Vriendelike Groete 

Simone Venter
Client Relationship Specialist & Client Care Supervisor