A
Anna

1 reviews | Active since Mar 2023

24 Mar 2023, 10:16

Ek het probleem geha...

Ek het probleem gehad met my premie en hulle was van groot hulp dat ek kan voort gaan met my polis 🤗

0
Replies (1)
Platinum Life
Platinum Life's reply24 Mar 2023, 12:24
Official
Geagte Anna, 

Dankie vir die wonderlike woorde! Ek is so bly ons span kon  assisteer en seker maak u polis pas u altyd 

Asseblief moet nie huiwer om ons te s***el as daar enige iets is waarmee ons kan help nie 

Vriendelike Groete

Simone Venter
Client Relationship Specialist & Client Care Supervisor