L
Lizelle

1 reviews | Active since Sept 2022

29 Sept 2022, 10:35

Ek het nog nooit so ...

Ek het nog nooit so n oorspronklike polis gehad nie en dit werk in my budget in ek love dit baie hou so aan met julle goeie werk julle doen dit baie goed en is baie profesoneel

0
Replies (1)
Platinum Life
Platinum Life's reply29 Sept 2022, 12:27
Official
Geagte Lizelle

Danklie vir die mooi woorde en wonderlike terugvoer! Ons waardeer dit opreg en mag ons span altyd n glimlag op u gesig hou 

Vriendelike Groete 

Simone Venter
Client Relationship Specialist & Client Care Supervisor