MM
Mercia M

1 reviews | Active since Jun 2024

20 Jun 2024, 20:25

Ek het nog geen eise in gedien nie

Ek het nog geen eise in gedien nie. Maar al die kere wat ek met hulle te doen gehad het was nog net goeie diens

0
Replies (1)
Platinum Life
Platinum Life's reply21 Jun 2024, 07:19
Official
Geagte Mercia, 

Dankie vir die wonderlike terugvoer vir ons span. Mag ons altyd fantastiese diens lewer

Vriendelike Groete 

Simone Venter
Client Relationship Specialist & Client Care Supervisor