AB
Annelie B

1 reviews | Active since Feb 2015

18 Aug 2022, 08:49

Ek het ń polis by Platinum Life

Ek het ń polis by Platinum Life. Hul diens met navrae is uitstekend. Ek het nog geen eis gehad nie, dus kan ek nie daarop komentaar lewer nie.

0
Replies (1)
Platinum Life
Platinum Life's reply18 Aug 2022, 11:16
Official
Geagte Annelie, 

Dankle vir die wonderlike terugvoer! Ek is bly ons span kon u ondersteun en help 

Vriendelike Groete 

Simone Venter
Client Relationship Specialist & Client Care Supervisor