RR
Ria R

1 reviews | Active since Jul 2025

17 Jul 2025, 11:36

Ek het my werk verloor en kan nie my huidige premie by bring nie

Ek het my werk verloor en kan nie my huidige premie by bring nie. Die dame het my so mooi gehelp sodat ek oorgaan na ñ verminderde premie todat ek weer ñ werk het. So ek verloor nie my voordele nie. Ek is so dankbaar!

0
Replies (1)
Platinum Life
Platinum Life's reply17 Jul 2025, 12:58
Official
Dear Ria, 

 Baie dankie vir u mooi terugvoer. Ons is bly om te hoor dat ons spanlid u kon bystaan in hierdie moeilike tyd. Ons verstaan dat omstandighede kan verander, en dit is vir ons belangrik om oplossings te bied wat u steeds beskerm. Moet nooit huiwer om ons te ****ak as daar iets is waarmee ons kan help nie 

Vriendelike Groete 

Simone Venter
Client Relationship Specialist & Client Care Supervisor