PP
PETRONISE P

1 reviews | Active since Oct 2024

19 Jan 2026, 18:01

Ek het goeie diens van Lenice ontvang

Ek het goeie diens van Lenice ontvang. Sy het alles so mooi en goed aan my verduidelik en ook reg gehelp selfs oortuig dat ek nie my polis moet kanseleer nie. Baie dankie vir jou vriendelikheid Lenice.

0
Replies (1)
Platinum Life
Platinum Life's reply20 Jan 2026, 08:23
Official
Geagte Petronise, 

Dankie vir die wonderlike terugvoer vir Lenice. Sy sal altyd uit haar pad uit gaan om vnnige en flink diens te lewer. 

Vriendelike Groete

Simone Venter
Client Relationship Specialist & Client Care Supervisor