M
Mariette

1 reviews | Active since Jun 2022

17 Jun 2022, 22:19

Diens was baie vinni...

Diens was baie vinnig en duidelik

0
Replies (1)
Platinum Life
Platinum Life's reply20 Jun 2022, 09:42
Official
Geagte Mariette

Baie dankie vir die wonderlike terugvoer en dat u hierdeie met ons gedeel het, Ons span streef altyd on flink diens te lewer en jou mooi woords is fantastiese motivering 

Vriendelike Groete 

Simone Venter
Client Relationship Specialist & Client Care Supervisor