JmRr
Jacoba maria Rootman rootmanhendrik

1 reviews | Active since Aug 2024

06 Aug 2024, 14:50

Die persoon wat my gehelp was so simpatiek met my omstadighede, gaaf en vriendelik

Die persoon wat my gehelp was so simpatiek met my omstadighede, gaaf en vriendelik. Glo sy moet n verhooging kry want sy doen nie net n werk nie dis haar passie. Baie dankie

0
Replies (1)
Platinum Life
Platinum Life's reply06 Aug 2024, 15:19
Official
Geagte Jacoba, 

Wat n wonderlike kompliment om te ontvang vir ons konsultant. Ek is so bly sy kon op so n besonderse manier assisteer! Dankie dat u dit met ons gedeel het - dit word opreg waardeer 

Vriendelike Groete 

 Simone Venter
Client Relationship Specialist & Client Care Supervisor