MM
Mavis M

1 reviews | Active since Apr 2026

17 Apr 2026, 10:48

Die konsultant was baie , vriendelik en professioneel

Die konsultant was baie , vriendelik en professioneel . Die probleem het sy binne minute opgelos sonder enige ongeduld . Baie dankie vir puik diens .

0
Replies (1)
Platinum Life
Platinum Life's reply17 Apr 2026, 12:09
Official
Geagte Mavis, 

Baie dankie vir u vriendelike terugvoer. Ons is bly om te hoor dat die konsultant u vinnig, vriendelik en professioneel kon help. Ons waardeer u mooi woorde oor ons diens. 

Vriendelike Groete 

Simone Venter
Client Relationship Specialist & Client Care Supervisor