M
Mimmie

1 reviews | Active since Sept 2025

18 Sept 2025, 09:07

Die diens is baie go...

Die diens is baie goed ek wou my polis kanseleer en die dame wat my gebel het het my oortuig om nie te kanseleer nie so ja ek het nie sy was baie gaaf en geluister wat ek se

0
Replies (1)
Platinum Life
Platinum Life's reply18 Sept 2025, 10:11
Official
Geagte Mimmie, 

Dankie dat u u ervaring met ons gedeel het.  Dit is vir ons belangrik dat elke polis houer gehoor word en ons is bly dat ons konsultant u kon ondersteun om die beste besluit te neem. 

Vriendelike Groete 

Simone VenterClient Relationship Specialist & Client Care Supervisor