RR
Rinie R

1 reviews | Active since Dec 2025

12 Dec 2025, 09:16

Die dame wat my gebel het was baie hulpvaardig

Die dame wat my gebel het was baie hulpvaardig. Ek wou my hele polis kanselleer want ek hou nie daarvan om GEDRUK te word om iets te koop wat ek nie kan bekostig nie

0
Replies (1)
Platinum Life
Platinum Life's reply12 Dec 2025, 10:56
Official
Geagte Rinie, 

Ons waardeer u eerlike terugvoer. Dit is goed om te hoor dat die konsultant behulpsaam was, maar dit spyt ons dat u op enige stadium gevoel het u word gedruk om iets te koop. Ons streef daarna om elke polis houer se situasie en bekostigbaarheid te respekteer.

Vriendelike Groete

Simone Venter
Client Relationship Specialist & Client Care Supervisor