TB
Thea B

1 reviews | Active since May 2023

11 May 2023, 12:48

Die dame was vriende...

Die dame was vriendelik het verstaan en my behoeftus verstaan en met alles gehelp sy was baie vriendelik Moet se baie dankie

0
Replies (1)
Platinum Life
Platinum Life's reply11 May 2023, 13:20
Official
Geagte Thea, 

Ek is so bly ons span kon assisteer. Dankie vir u wonderlike terugvoer - dit word opreg waardeer 

Vriendelike Groete

Simone Venter
Client Relationship Specialist & Client Care Supervisor