NA
Norman A

1 reviews | Active since Sept 2013

31 Aug 2026, 19:10

Die agent wat my geh...

Die agent wat my gehelp het was die hele tyd professional, dit gee my die gevoel van tevredenheid om met Platinum Life geassosieer te wees.

0
Replies (2)
Platinum Life
Platinum Life's reply31 Aug 2026, 19:21
Official
Receiving your feedback is always important to us and we want to ensure that each review is handled with the attention it deserves. Our team will provide a response as soon as possible. Platinum Life Client Care Team
Platinum Life
Platinum Life's reply01 Sept 2026, 08:45
Official
Geagte Norman, 

 Baie dankie vir u mooi woorde! Ons is bly om te hoor dat u konsultant u professioneel bygestaan het en dat u so ’n positiewe ervaring met Platinum Life gehad het. Ons waardeer dit opreg en sal u terugvoer graag met die span deel. 

Vriendelike Groete 

Simone Venter
Client Relationship Specialist & Client Care Supervisor