1 reviews | Active since Jul 2018
Dankie vir Platinum life
Hallo my naam is Lina, my man Gene is February 2018 met prostraat kanker gediageniseer, hy was sy hele lank n baie gesond mens in di af laaste 30 jaar was hy nooit in di hosp ni,hy was nooit af siek geboek van sy werk ni,hy het net altyd verkoue of sinus gehad, ek het hom Dr toe gevat omdat hy nagsweet begin kry het, ons moes Alles droog maak en weer bed oor trek en verder slaap.Dr het toetse gedoen en het gese hy het infeksie in di blaas,hy het laas February 2017 vir n blaas operasie gegaan, na 3 maande was di infeksie se telling hoer, weer toetse is goed van infeksie tot graad 2 prostraat kanker is ontdek. Dr het vir hom chemo di 27 Junie 2018 gegee. Ons het dadelik met Platinum life insurance in ****ak gekom, hulle het binne 3 maande sy kanker polis uit gekeer,hy het n geskenk pakkie van hulle ontvang, hulle diens is van di beste. Alle ons medisyne en medies is gewek. Ons dogter is swanger mag ni nader as 2 meter van haar pa kom ni,Maar dit is di beste vir haar en ons kleinding Dankie aan Platinum life polise en baie dankie aan ons Hemelse Vader aan U kom Eer toe
Beste Lina,
Vreeslik dankie vir jou mooi woorde …alles is waarlik net ‘n groot plesier!
Kanker kom altyd as ‘n skok en dit is ‘n moeilike pad om te stap, daarom is ek so bly dat ons julle kan bystaan.
Baie sterkte daar vir julle almal!
Baie liefde
Leandi Schoonees
Beste Lina,
Vreeslik dankie vir jou mooi woorde …alles is waarlik net ‘n groot plesier!
Kanker kom altyd as ‘n skok en dit is ‘n moeilike pad om te stap, daarom is ek so bly dat ons julle kan bystaan.
Baie sterkte daar vir julle almal!
Baie liefde
Leandi Schoonees
