L
Lynn

1 reviews | Active since Feb 2026

13 Feb 2026, 09:33

Dankie vir die tyd w...

Dankie vir die tyd wat u met gespandeer en die goeie diens wat ek ontvang waardeer dit opreg

0
Replies (1)
Platinum Life
Platinum Life's reply13 Feb 2026, 10:45
Official
Geagte Lynn, 

Dankie dat u dit met ons deel. Ons waardeer u ondersteuning en is baie bly dat u tevrede was met die diens wat u ontvang het. 

Vriendelike Groete 

Simone Venter
Client Relationship Specialist & Client Care Supervisor