AB
Antoinette B

1 reviews | Active since Aug 2024

29 Aug 2024, 09:17

Dankie vir die afgel...

Dankie vir die afgelope jare se voortreflike diens en die verstaan wanneer n pensioenaris nie meer verhoog De tariewe Kan aanvaar nie

0
Replies (1)
Platinum Life
Platinum Life's reply29 Aug 2024, 11:57
Official
Geagte Antoinette, 

Dankie vir die mooi woorde en fantastiese terugvoer! Dit beteken so baie vir ons span, wat altyd daar is om te help op die polis 

Vriendelike Groete 

Simone Venter
Client Relationship Specialist & Client Care Supervisor