A
Annelize

1 reviews | Active since Nov 2023

23 Nov 2023, 08:44

Dankie vaan die dame...

Dankie vaan die dame wat my gehelp het by Platinum Life om my polis se maandlikse fooi aan te pas, sodat dit vir my bekostigbaar kan bly, baie goeie hulvaardig en vriendlike diens.

0
Replies (1)
Platinum Life
Platinum Life's reply23 Nov 2023, 09:08
Official
Dankie vir die wonderlike terugvoer Annelize! Ek is so bly ons span kon assisteer op u polis en seker maak u premie en dekking pas u. Ons waardeer dat jy hierdie met ons gedeel het en sal dit met die span deel

Vriendelike Groete 

Simone Venter
Client Relationship Specialist & Client Care Supervisor