MJVR
Mara Jansen Van Rensburg
1 reviews | Active since May 2021
17 Sept 2021, 07:42
DANKIE PLATINUM LIFE VIR JUL PUIK DIENSLEWERING!
Ek wil baie dankie sê aan Leandi Schoonees en kollegas by Platinum Life vir hul puik diens en vir hul ****ak met my op 'n gereëlde basis om te gesels oor my kanker en vir hul wonderlike ondersteuning.
Platinum Life bederf my verskriklik baie en ek is ongelooflik bly dat ek in 2017 by hul aangesluit het.
Leandi - baie dankie vir jou liefde, bedagsaamheid, jou ondersteuning en oproepies, ek waardeer dit opreg! Jy is a prag mens en ek sal jou nooit ooit vergeet nie!
Dankie Planitum Life - jul diens is uitsonders puik!
Groete Mara Jansen Van Rensburg
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Platinum Life's replyOfficial
17 Sept 2021, 07:55Geagte Mara,
Baie baie dankie vir die mooi woorde - ons waardeer dit so baie. Ek is baie bly dat Leandi die nodige ondersteuning en bystand kon bied in hierdie tyd! Baie sterkte met die pad vorentoe en assblief moet ne huiwer om ons te ****a vir enige hulp nie
Vriendelike Groete
Simone Venter
Client Relationship Specialist & Client Care Supervisor

Platinum Life's reply17 Sept 2021, 07:55
Official
Geagte Mara,