SS
Sandra S

1 reviews | Active since Oct 2022

26 Oct 2022, 08:11

Dankie baie vir die goeie diens en dat julle verstaan as mens se finansies nie meer dieselfde is nie

Dankie baie vir die goeie diens en dat julle verstaan as mens se finansies nie meer dieselfde is nie. Ek waardeer dit

0
Replies (1)
Platinum Life
Platinum Life's reply26 Oct 2022, 08:55
Official
Geagte Sandra, 

Dankie vir die wonderlike woorde! Ons span is daar om te assisteer en ondersteun en ek is so bly hulle kon help op u polis. 

Ons waardeer u terugvoer baie 

Vriendelike Groete 

Simone Venter
Client Relationship Specialist & Client Care Supervisor