CW
Candice W

1 reviews | Active since Jan 2022

06 Jan 2022, 10:56

Danielle by Platinum Life

Danielle is 'n wonderlike konsultant. Sy het my redes geweet waarom ek my polis wou kanselleer en het 'n oplossing aangebied. Ek is bly om steeds deur platinum gedek te word met 'n meer bekostigbare premie. En ons het Afrikaans gepraat!! Dit was 'n bonus om in my moedertaal te praat.

0
Replies (1)
Platinum Life
Platinum Life's reply06 Jan 2022, 13:07
Official
Geagte Candice, 

Ons streef altyd om seker te maak dat jou polis jou pas en ek is so bly dat Danielle u kon assisteer met dit! Dankie vir die ongelooflike teurgvoer, dit beteken vir ons baie. 

Mag ons altyd n glimlag op u gesig hou 

Vriendelike Groete

Simone Venter
Client Relationship Specialist & Client Care Supervisor