MR
Marilize R
1 reviews | Active since Aug 2025
19 Aug 2025, 19:32
Christelle was baie vriendelik en het baie mooi na my geluister
Christelle was baie vriendelik en het baie mooi na my geluister. Sy het nie probeer om my arm te draai nie. Sy het dadelik ingespring en above and beyond gegaan om my te akkommodeer. Sy het my baie gerus gestel en ek het geweet ek kan haar vertrou om die regte besluite te maak. Ek is baie tevrede met my huidige polis en dit is als te danke aan haar. Baie dankie Cristelle jy is n 5⭐ werd en sal enige tyd weer met jou wil werk. Dankie vir jou omgee🙏🏻Marilize Riekert
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Platinum Life's replyOfficial
19 Aug 2025, 20:40Geagte Marilize,
Baie dankie vir jou pragtige terugvoer! Ons is so bly om te hoor dat Christelle so vriendelik, begripvol en behulpsaam was, en dat sy jou die vertroue gegee het om die regte besluite te neem. Ons sal jou mooi woorde graag met haar deel—sy sal sekerlik baie bly wees om te weet haar omgee en toewyding word waardeer.
Vriendelike Groete
Simone Vente

Client Relationship Specialist & Client Care Supervisor
Platinum Life's reply19 Aug 2025, 20:40
Official
Geagte Marilize,