PB
Percilla B

1 reviews | Active since Nov 2019

29 Nov 2019, 14:56

Cancer policy

Een van my beste besluite ooit om n kanker polis uit te neem by die beste. Platinum Life. Nooit gedink ek sou dit gebruik nie. Was in Desember 2016 met borskanker gediagnoseer. Het n eenmalige bedrag ontvang, n geskenk pakkie en nog n koop bewys. Alles op 3 vers****ende geleendhede. Dit was awsome. Nou is ek met baarmoeder kanker gediagnoseer en weer kon ek n claim insit. Ongelooflik. Amen

0
Replies (1)
Platinum Life
Platinum Life's reply02 Dec 2019, 11:56
Official
Baie dankie vir u mooi boodskap Percilla. 

Ons is bly dat ons u ‘n t****e keer kom help. Ons wens vir u alles wat mooi is vir die Kersseisoen en die pad vorentoe. 

Vriendelike Groete 
Die Eise Department