1 reviews | Active since Aug 2020
"Bolle Rook" en Platinum Stook
Geliewe,
Ek het so pas n “telesales” verkoops dame met die naam “Jasmine” van Platinum Life wat my gebel het.
Op my cell foon is haar nommer *** (Port Elizabeth) tyd 11:20 incoming call 6 min 26 sec.
https://www.platinumlife.co.za/contact/
Ek gaan gou verduidelik wat gebeur het en soos sy gese het word die gesprek op geneem. Ek soek graag n kopie van die gesprek asseblief.
1. Jasmine het die gesprek begin om te se dat n klient van my wil vir my n geskenk gee “GRATIS” met geen verpligtinge nie. 2. Sy het gese die person se naam is “Angelique Norké” (ek is n agent by RE/MAX en dus vat ek mense gereeld uit in die aard van die saak, die naam het geklink soos n klient vaag weg maar niks het dit vir my bevestig nie. 3. Dit het my laat wonder oor die kwaliteit van die gesprek en die rede agter die oproep was onduidelik en sy wou net my adres en van hê en stel nie belang aan die êrens van die oproep nie. 4. Soos ek haar “Jasmine” verduidelik het dat “Gratis Geskenke” (eintlik is dit altwee dieselfde betekenis) is bietjie agterdogtig klink en ek nie gemaklik is om my details uit te gee nie. Maar toe ek wel begin en sy ken nie my van nie en sê dat die person wat gevra het dat ek n geskenk moet klry net op n eerste naam basis is, was ek duidelik dat hierdie n fnuik oproep is en die intensies is nie duidelik nie. My regte as n individu was nie gerespekteer nie en daar benewens is die wet gebreek op FICA 5. “Jasmine” verduidelik dat sy my van en adres benodig vir die “Gratis Geskenk” en dat ons al 5 minute op n gesprek is om net my details te kry !!! 6. Ek was onmiddelik woedend en het vir haar gesê dat ek nie “happy” is met wat gebeur nie en dat sy nie die regte persoonlikheid het vir die tipe bemarking nie. Sy kom baie aggresief voor en praat oor my. 7. Sy verduidelik ook nie die doel van die bemarking nie maar liewers blattante leuns oor naam gebruik. Kyk gerus na die link en sien of julle “Angelique Norké” kry en ook in Durbanville. https://www.google.com/search?q=angelique+Norke+%2B+Durbanville&source=lmns&bih=608&biw=1348&rlz=1C1CHWA_enZA602ZA602&safe=active&hl=af&sa=X&ved=2ahUKEwjhxZabuZrrAhUH0OAKHcNoC3QQ_AUoAHoECAEQAA 8. Ek het ook 2 aanhangsels: a. Screenshot van Facebook Search b. My foon se ****akte lys 9. Platinum Life is gelys as n FSP NO. 5394 en Platinum Life met die onderstaande as julle “Privacy Policy”
Information Collection and Use For a better experience while using our Service, we may require you to provide us with certain personally identifiable information, including but not limited to your name, phone number, and postal address. The information that we collect will be used to contact or identify you. Log Data We want to inform you that whenever you visit our Service, we collect information that your browser sends to us that is called Log Data. This Log Data may include information such as your computer’s Internet Protocol (“IP”) address, browser version, pages of our Service that you visit, the time and date of your visit, the time spent on those pages, and other statistics. Ek voel dit is n mis plaasing van informasie deur informasie te trek by n person deur false informasie te gebruik om inligting te werf.
Maak asseblief ****ak met my oor die aan geleentheid.
Groete
Thank you so much for taking my call and giving me the chance to provide more information regarding our process and address your experience.
We work on a strict referral basis, where we give our policyholders the chance to nominate friends and family members for a promotional gift. Our promotional gifts are always optional and simply serve as a way to give more information about our company and products. You should never feel obligated or pressured to provide your details and I am so sorry that the consultant did not take no for an answer and got upset when you declined. This call has been sent through to our referral department to ensure that the matter is addressed.
Your details have also been added to our do not contact list, to ensure that you don't receive any further calls
Please let me know if there is anything I can assist with
Kind Regards
Simone Venter
Client Relationship Specialist & Client Care Supervisor