R
Rochelle

1 reviews | Active since Jul 2023

07 Jan 2025, 09:11

Baie vrienlik... Alt...

Baie vrienlik... Altyd om daar om my te help.... ❤️🤗Jammer is in Afrikaans... My Engels nie goed nie... 🕊️

0
Replies (1)
Platinum Life
Platinum Life's reply07 Jan 2025, 10:11
Official
Geagte Rochelle, 

Dankie vir die wonderlike terugvoer! Ons waardeer dit opreg 

Vriendelike Groete

Simone Venter
Client Relationship Specialist and Client Care Supervisor