AA
Annale A

1 reviews | Active since Aug 2023

10 Aug 2023, 13:27

Baie vriendelik, hulpvaardig en omgee mense wat geduldig luister as n bejaarde dom vrae vra

Baie vriendelik, hulpvaardig en omgee mense wat geduldig luister as n bejaarde dom vrae vra. Dankie xx

0
Replies (1)
Platinum Life
Platinum Life's reply10 Aug 2023, 14:06
Official
Geagte Annale, 

Dankie vir die wonderlike terugvoer. Ons span is hier om te help en adviseer en ons waardeer u woorde baie 

Vriendelike Groete 

Simone Venter
Client Relationship Specialist & Client Care Supervisor