KH
Krizelda H

1 reviews | Active since Mar 2012

22 Oct 2025, 09:58

Baie vinnige en doel...

Baie vinnige en doeltreffende diens met baie aangename en vriedelike mense om mee te werk.

0
Replies (1)
Platinum Life
Platinum Life's reply22 Oct 2025, 10:57
Official
Geagte Krizelda,

Dankie vir jou positiewe terugvoer! Ons is bly jy het so ‘n goeie ervaring met ons span gehad.

Vriendelike Groete 

Simone VenterClient Relationship Specialist & Client Care Supervisor