SM
Stephen M

1 reviews | Active since Jul 2025

30 Jul 2025, 07:34

Baie goeie dien gekry van Bianca af, my mooi gehelp in my situasie

Baie goeie dien gekry van Bianca af, my mooi gehelp in my situasie. Sal dit vir enige iemand verwys

0
Replies (1)
Platinum Life
Platinum Life's reply30 Jul 2025, 07:42
Official
Geagte Stephen, 

Baie dankie vir die pragtige terugvoer! Ons is so bly om te hoor dat Bianca jou mooi kon bystaan en help in jou situasie. Ons waardeer dit opreg dat jy ons sal aanbeveel - dit beteken vir ons baie! 

Vriendelike Groete

Simone Venter
Client Relationship Specialist and Client Care Supervisor