JS
Jeanette S

1 reviews | Active since Mar 2026

25 Mar 2026, 19:58

Baie dankie vir die Goeie diens wat ons van Platinum life ontvang het

Baie dankie vir die Goeie diens wat ons van Platinum life ontvang het . Die s***el beampte Jani Jooste was baie proffesioneel met die eis prosedure.

0
Replies (2)
Platinum Life
Platinum Life's reply25 Mar 2026, 20:06
Official
Receiving your feedback is always important to us and we want to ensure that each review is handled with the attention it deserves. Our team will provide a response as soon as possible. Platinum Life Client Care Team
Platinum Life
Platinum Life's reply26 Mar 2026, 11:00
Official
Geagte Jeanette, 

Baie dankie dat u u ervaring met ons gedeel het. Ons is verheug om te hoor dat u tevrede is met die diens wat u ontvang het en dat Jani u met professionaliteit bygestaan het tydens die eisproses. 

Vriendelike Groete 

Simone Venter
Client Relationship Specialist & Client Care Supervisor