SS
Susan S
1 reviews | Active since Nov 2023
16 Nov 2023, 09:41
Baie dankie vir die geleentheid
Baie dankie vir die geleentheid. Ek wil net se dat Linice my so baie mooi gehelp het toe ek vir haar vertel dat ek finansieel nie die paaiement wat verhoog is kan bekostig nie. Sy was baie tegemoedkomend en het ek en sy gesels daaroor en het sy vir my n plan gemaak wat my sak kan pas sodat ek nie nodig het om my polis te kanselleer nie. Ek was baie desperaat om dit te doen. Was dit nie vir haar hulp daarmee nie sou ek dit moes oorweeg. Baie dankie platinum julle is vir my n groot gemoedsrus, ek waardeer julle vriendelike diens en goeie hulp. Seen vir julle elkeen. Groete Susan Velloen
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Platinum Life's replyOfficial
16 Nov 2023, 11:26Geagte Susan,
Hierdie is so n fantastiese kompliment en ek is so bly Lenice kon u assisteer en help op n polis. Dankie vir die wonderlike terugvoer en mag ons altyd n glimlag op u gesig hou
Vriendelike Groete
Simone Venter
Client Relationship Specialist & Client Care Supervisor

Platinum Life's reply16 Nov 2023, 11:26
Official
Geagte Susan,