EB
Elmien B

1 reviews | Active since Nov 2019

07 May 2020, 13:13

Baie dankie PLATINUM LIFE!! Julle is waarlik STERRE!!!

Ons is alreeds 'n hele klompie jare kliënte van Platinum Life. My man is 'n tyd gelede met kanker gediagnoseer. Ons het van hulle geeis aangesien hy ook dekking op my polis het. Baie baie dankie aan Platinum vir wonderlike diens. Hulle het vinnig opgetree, baie duidelike riglyne gestel, ons is ruim uitbetaal, het 'n pragtige geskenk van hulle ontvang en gereelde navrae oor my man se gesteldheid. Waarlik voortreflike diens!! Ons dank Platinum Life uit die diepte van ons harte.

0
Replies (1)
Platinum Life
Platinum Life's reply07 May 2020, 13:42
Official
 
Liewe Elmien, 
 
Vreeslik dankie dat jy die tyd geneem het om vir ons so ‘n mooi resensie te skryf, dit word opreg waardeer! Alles was en word gedoen met die grootste plesier. Ons wens julle albei net die beste toe vir die toekoms. 
 
Hartlike groete, 
Leandi Schoonees