VV
Vida V

1 reviews | Active since May 2021

26 Mar 2026, 11:19

Baie dankie Bianca van Platinum life, dat jy bereid was om my polis van 9 jaar mee gehelp het

Baie dankie Bianca van Platinum life, dat jy bereid was om my polis van 9 jaar mee gehelp het. Ek wou kanselleer, maar sy het my beter advies gegee . Dis wat mens nodig het, the customer always come first.

0
Replies (1)
Platinum Life
Platinum Life's reply26 Mar 2026, 12:16
Official
Geagte Vida, 

Baie dankie vir u mooi woorde! Ons is verheug dat Bianca u kon help en die nodige advies kon gee sodat u die beste besluit kon neem. U ondersteuning beteken baie vir ons. 

Vriendelike Groete 

Simone Venter
Client Relationship Specialist & Client Care Supervisor