S
Sané

1 reviews | Active since Nov 2024

29 Nov 2024, 10:45

Baie dankie aan Plat...

Baie dankie aan Platinum Life en in die besonder aan Shandri vir hulle/haar bystand in hierdie tyd.. Shandri jou vriendelikheid en behulpsaamheid word baie waardeer...jy is n 5 ster werd...

0
Replies (1)
Platinum Life
Platinum Life's reply29 Nov 2024, 16:11
Official
Ek is so dankbaar dat Shandri die nodige ondersteuning en bystand in hierdie tyd kon lewer. Dankie vir die mooi woorde - ons waardeer dit opreg 

Vriendelike Groete 

Simone Venter
Client Relationship Specialist & Client Care Supervisor