A
Alta

1 reviews | Active since May 2021

12 May 2023, 07:39

Alta Nortje

Ek wil net vir Leandi Schoonees by Platinum Life baie baie dankie sê vir al haar hulp, briefies en ondersteuning. Sy is voorwaar daar vir enige iemand. Sy verdien `n baie goeie review. Baie dankie weereens vir alles. Ek sal haar vir enige iemand aanbeveel.

0
Replies (2)
Platinum Life
Platinum Life's reply12 May 2023, 08:55
Official
Geagte Alta, 

Dankie vir die wonderlike terugvoer. Ek is so bly dat Leandi u so mooi kon bystaan en ondersteun in hierdie tyd. Sy is n ongelooflike deel van ons span en sal altyd die ekstra myl gaan om te help

Vriendelike Groete 

Simone Venter
Client Relationship Specialist & Client Care Supervisor 
A
Alta's update12 May 2023, 09:07
Reviewer Update
Baie dankbaar vir haar en Platinum Life