MS
Monique S

1 reviews | Active since Nov 2020

23 May 2023, 13:35

Almal is altyd baie vriendelik en behulpsaam om my te help

Almal is altyd baie vriendelik en behulpsaam om my te help. Bekostigbare premies. Uitstekende dienslewering!!!! 5 🌟 RATING WORTH!!!!

0
Replies (1)
Platinum Life
Platinum Life's reply23 May 2023, 14:08
Official
Geagte Monique, 

Baie dankie vir u wonderlike terugvoer. en mooi woorde! Ek is so bly ons span kon assisteer

Vriendelike Groete 

Simone Venter
Client Relationship Specialist & Client Care Supervisor