Ad
Adela debs.theron
1 reviews | Active since Nov 2025
05 Nov 2025, 14:01
Afrikaans, vriendelik, alle dokumente tot hul beskikking en beantwoord vrae deeglik
Afrikaans, vriendelik, alle dokumente tot hul beskikking en beantwoord vrae deeglik. Baie professioneel. Nog altyd net puik diens. Ek sal hulle enige tyd aanbeveel... Hulle is net in 'n ander klas ❣️
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Platinum Life's replyOfficial
05 Nov 2025, 15:37Geagte Adela,
Dankie vir u mooi woorde! Ons is bly om te hoor dat u altyd goeie diens ervaar en ons span as professioneel en deeglik beleef. U vertroue en aanbeveling beteken baie vir ons.
Vriendelike Groete

Simone Venter
Client Relationship Specialist and Client Care Supervisor
Platinum Life's reply05 Nov 2025, 15:37
Official
Geagte Adela,