AH
Aneen H

1 reviews | Active since Nov 2019

31 Jan 2020, 05:07

Landi - Planetlife

Baie dankie aan Landi van Planetlife wat die probleem wat ek met my polis gehad het in 'n baie moeilikr tyd, so profesioneel en puik hanteer het. Dankie Landi, dat daar nog mense soos jy is wat bereid is om die ekstra myl te loop vir jou kliënte. Ek waardeer dit uit die diepte van my hart.

0
Replies (0)