QJvV
Quentin Janse van Vuuren

1 reviews | Active since Mar 2009

13 Sept 2017, 12:59

********* Business Practice

Ek het n baie slegte ondervinding met julle, in die begin het julle vir my belowe dat wanneer jy aansluit sal jy elke keer wanneer jy kom gym en met jou "black tag" in gaan sal jy 50 punte ontvang op jou smart shopper kaart by Pick a Pay. dit het eenvoudig nie gebeur nie!!! Toe ek daaroor vra toe word daar net vir mekaar gestaan en kyk en niemand weet wat om vir my te sê nie??? ek was toe baie goed met julle en sê toemaar okay los dit net. Plus daar was ook vir my gesê dat dit net R199 n maand sal wees omdat ek een van die eerste 15 was wat aan gesluit het by die club in Krugersdorp.....maar niks was vir my gesê van n levy fee nie en dit nog n belaglike bedrag van R558. Nou op die 23 Augustus 2017 kry ek n SMS op my foon wat sê "you are in arrears met n ref nr wat sê s***el ons, wat ek toe gedoen het ek het die persoon wat die foon geantwoord het gevra wat is die probleem sy het gesê jy is agterstalig met R1455 ek het haar gevra hoe in die hele lewe kom julle op die bedrag af??? Sy het gesê dat my koste het van R199 na R399 op gegaan en dit staan in my ****rak??? Nou hoe laat julle n persoon in gaan vir 3 maande sonder om vir die persoon by die toon bank te sê luister hier stupid jou paaiement het nie af gegaan verlede maand nie is daar fout!!!! Nee kom ons druk die klient in die moeilikheid en wag 3 maande met n levy fooi en stuur hom n SMS!!!! Hoe de !@#$ doen julle dit? en terwyl ek met die vrou aan die anderkant praat en haar vra om haar bestuurder te roep sê sy vir my haar bestuurder is besig en hulle het n 72 uur policy om terug te kan kom op enige klagte....WAT!!!! Ek het toe vir haar gesê dat ek die moeite gedoen het en dat haar bestuurder my asb moet terug bel.....ek wag nou nog......die oproep na julle toe was op die 06/09/2017 om streeks 12:20 ek dink julle 72 uur is lankal verby of wat dink julle???

0
Replies (0)