RH
Ricky H
1 reviews | Active since Feb 2013
11 Sept 2018, 12:11
Swak diens
Sedert ons as 'n gesin aangelsuit het by Planet Fitness Moreleta Park het ons niks behalwe probleme ervaar nie. Ons het in Julie aangesluit en na vele telefoniese oproepe, eposse en persoonlike besoeke aan Planet Fitness, word ons probleem nie uitgesorteer nie. Nou dat ons versoek dat diie 3 ****rakte gekanselleer word, kruip hulle weg agter hul kansellasie klousule. Skokkend dat 'n kliënt se probleme met sy rekening nie uitgesorteer kan word nie. DO's word egter klok**** verhaal van die hooflid se bankrekening, en verder het Planet Fitness nie 'n saak nie!!!
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)