1 reviews | Active since Jan 2019
**** SERVERS
Goeie Naand
Ek wil jou graag in kennis stel dat ons glad nie happy is met die *** diens wat ons so ver van julle af gekry het nie….. Eerstens moet ons dadelik betaal het vir ons tages wat ons so ver nog net die helfte van gekry het 2dens was ons hand tekening nie konstand volgens jou mense nie se my watter mens se hand tekening is konstand??????????????? 3dens is my seun nog nie on die system nie nadat my seun se kopy eers nie te vinde was nadat ek dit vir Thepo gegee was en gister weer eens op system gesit was en nou to ons daar kom is hy nog steeds nie op die system nie daar was ook nie aan ons verduidelik toe ons aan gesluit het dat ons ID’s moet saam bring om ons tages te kry nie en gister toe my kinders daar was was daar ook nie FOTOS van hulle geneem nie en die girl wat daar voor werk se houding wat sy vanaand getoon het gaan my ook glad nie aan nie. Ek en my Girl het al 2 ons eie besagheide en as een van my staff sulke *** diens aan mense moet lewer kan ek jou nou vertel is hulle weg EK HET BAIE LUS EN KANSELEER MY ****RAK BY JULLE EN GAAN NA ANDER GYM TOE WAAR KLIENTE DIENS VAN TOE PASING IS……………
