AB
Amanda B

1 reviews | Active since Feb 2022

14 Feb 2022, 08:27

Planet Fitness dagvaardeging wat uitgereik is aan my

Ek het n dagvaardeging van hulle gekry omdat ek nie vir 2 jaar betaal het nie. Ons het by hulle 2jr terug aangesluit was n 2 jaar ****rak. Van die begin af was daar n geliegery. Die konsultand het gese omdat ons op Discovery is na 6 maande gym ons verniet. Wat nie waar was nie dit uitgevind na 6mnde. Hy het my man se bank besonderhede gesoek ek het gese ek Sal dit kry en die volgende dag bring. Waar op hy vra het ons n Bank kaart ek het gese ek het een maar kry nie salaris. Hyt aangedring ons sit hom solank op Dan Kan ons sommer dadelik begin gym. Ons het die volgende dag na skool vir hom die regte bank besonderhede gebring wat hy belowe het dat hy dit Sal reg maak. Ek het n geldtjie geerf wat vas bele is Dan kry ek R200 n maand. Ek het nie opgelet daar gaan geld van my rekening af nie omdat ek nie die rek gebruik nie. Op n Sondag het my dogter my foon gevat en gesien daar het n betaling deur gegaan van PF. Dit wS nou AL maande lank die geval. Toe ek na PF gaan het hulle gese dis AL bank besonderhede wat hulle het die aftrek order is in my naam. Nadat ek aan hulle storie verduidelik het vind ek uit die man werk nie Meer daar nie. Ek het die volgende dag my man se besonderhede gevat wat hulle gese het hulle Sal die fout reg maak. Die einde vd maand gaan daar weer geld af in my rekening. Baie befoeterd het ek gaan uitvind wat aan gaan wasrop daar vir my gese het dis nie hulle werk nie ek moet hoofkantoor bel. Dit gedoen en gehoop nou is Al's reg. Wragtig daar gaan toe weer geld af ek het die aftrek order gaan stop. Hulle ge****ak en gese hulle beter dit reg maak. Ek het niks weer gehoor nie. N hele tyd het verloop my dogter het gaan gym wat hulle toe vir haar se ons het nie betaal nie ons is n paar maande agter sy Kan nie gym nie. Ons was AL verby gatvol met die storie ek het die Bank kaart gevat en betaal daar was net n paar maande oor wat ons betaal het tot op die laaste dag van die ****rak. Intussen het 2 jaar verloop en toe kry ek die dreig sms hulle het my oorhandig. Ek het woedend met hulle gaan praat wasrop ek gese het ons het tot op die laaste dag betaal. Wasrop hulle my meedeel n ****rak stop nooit nie hy Hou aan tot dat jy dit mondelings stop. Ek het gese niemand het my verwittig of in kennis gestel dat ek agter stalling is met n ****rak wat die res van my lewe gaan Hou nie want vorige kere as ons weer wou gym Moe's n nuwe ****rak op getrek word. Wie gaan v 2 jaar nie gym nie en elke maand betaal nie dis belaglik. Hulle het gese hulle bel nie mense nie want die mense Kan vir hulle se wat het dit met julle uit te waai dit het niks met hulle uit te waai nie. Ek het ook gevra hoekom hulle dit nie genoem het nadat ek uitdruklik gese het dis nou klasr betaal op die 2 Jr ****rak wat hy gese het die mense in hoofkantoor sie nie die ****rak te nie. Hulle kry inligting jyt nie etaal nie en gee jou Dan oor na die prokureurs. Die hele gesprek is op geneem. Dit was Dinsdag 8 Feb. Ref nr pf***. Die invorderaars ((Kan nou nie Dink wat noem jy hullenie) ***. As ek verkeerd is Sal ek betaal my man want ek werk nie. Ek voel hulle net die inligting vir jou gee voordat jy ****rak teken. In 2 jaar het hulle my nie ge****ak nie want ek Moes van beter geweet het. Ek het op fb my storie vertel en gehoop iemand Kan raad gee maar niemand het na my terug gekom nie.

0
Replies (0)