RO
Retha O

1 reviews | Active since Nov 2020

06 May 2026, 21:20

Planet Fitness App not working

Ek is so moeg om te sukkel met hul App. Of die App werk nie. Of jy moet alewig bel om jou gym sessies te boek want die dae wat jy wel daar was en "tag" wys nie op jou profiel nie. Wanneer jy hulle s***el dan sê die konsultant askies ja die App wil nie lekker werk nie maar dit wys wel aan hulle kant. Luister die App is juis vir ons as klient om te sien hoeveel sessies jy al gedoen het. Klasse te boek. Om te sien wat aangebied word en watse tye. Maar nee jy kan nie die App vertrou nie. Moet elke keer my ontvangs seker maak van hoeveel sessies ek gedoen het al. Stupid!!

0
Replies (1)
Planet Fitness
Planet Fitness's reply07 May 2026, 16:57
Official
Hi Retha,

Thank you for sharing your feedback. We’re sorry for the frustration you’ve experienced with the app and understand how important it is for tracking sessions and bookings. We are actively working on resolving these issues and improving the app experience.

Regards,
The Planet Fitness Team.