1 reviews | Active since Feb 2018
****rak breek
Ek het verlede jaar 2017 by Gym aangesluit. Ek het die Gym ge****ak in Nov 2017 sienend ek nog nooit by Gym was om te kanseleer. Ek weet my ****rak het gesê (3.1: as Ek kanseleer dat ek 1/3 van my gym gelde moet betaal. In tussen ****ak PF se prokureurs my en eis dat ek eers 2299 aan hulle moet betaal voordat ek my Gym subskripsie kan kanseleer. Ek dink die Maatskappy is uit daar op om geld te maak by mense wat glad nie die Gym gesien het nie. Die dame wat my ****ak van PF se kant dring weer aan dat ek moet net die volle bedrag betaal, toe ek noem van wat my ****rak gestupileer het toe moes ek skielik aanhang vir Bestuur, ek hang nou nog. Die cherry op die koek is dat ek het hulle ge-epos en ges***el maar niemand wou my subskripsie in Nov 2017 kanseleer. My volgende stappe is maar om te kyk wat sê “consumers act” ek voel nogals dat hulle my misbruik en hoeveel ander nog?
