LR
Linda R

1 reviews | Active since Feb 2015

21 Jun 2017, 15:27

Klagte - Just gym

Ek het 'n ****rak geteken met Just gym Vanderbijlpark op die 27ste September 2016 en met die bespreking oor die termes en voorwaardes is daar by punt 8 die volgende gemeld:

"Can I freeze my Membership - The contract cannot be frozen for any reason unless written approval is optained"

Met die bespreking by die punt het ek aan Bestuurder(wat my ****rak hanteer het genoem dat ek oorsee gaan vir die maand van Maart, waarby hy genoem het dat ek kan versoek vir krediet vir die maand solank ek bewys kan verskaf via:

1. Vliegtuigkaartjie

2. Pa****rt

Bogenoemde het ek dus verskaf met my terugkeer na SA per e-pos soos hy versoek het. Ek het ook aan hom genoem dat ek rug operasie gaan ondergaan die 4de Mei en dat ek versoek dat my lidmaatskap ook ge"vries" moet word skrywe van Dr as bevestiging ook aangeheg sien e-pos hieronder gestuur 28 Maart:

Hi Gary

Soos bespreek sien asb aangeheg die volgende:
1. Bewys dat ek uit die land was Maart - reverse of payment of hoe julle dit ook al hanteer
2. Skrywe van Dr vir die rugoperasie - vries vir 6 weke

Sal jy my dan net laat weet omtrent die tydperk wat Gert moet oefen vir die SA korfbal toernooi soos bespreek het vanaand- watse uitweg daar vir hom is omdat ek nie self na gym kan kom mag nie bestuur/ry vir 6 weke.

Groete en lekker aand verder

Ek het telkemale met hom opgevolg na my terugkeer in April en hy het aan my genoem dat hy dit wel vir Hoofkantoor gestuur het en dat die Call centre telefonies met my in ****ak sou kom. Na 'n lang gewag met geen terugvoer(het intussen rugoperasie ondergaan -debiet order het steeds lopend gebly) het ek my klagte op die webtuiste deur gegee(verwysing PF ********** op die 31st Mei) waarop ek op die 2de Junie die volgende e-pos ontvang het van :
********** />Jun 2
Dear Linda

Thank you for your information request.

Please be advised that we did not receive any freezing request form you or the club Manager hence it was not processed and you were debited the normal rates. Query will be escalated to the club Manager to confirm if he did receive a freezing request form you and we will take it from there because with no proof unfortunately we can't credit the amounts debited.

Should you require any further assistance, please speak to your Club General Manager or contact us on ***.

Kind Regards,
Your Planet Fitness Team

Ek het op die 6de Junie terug geantwoord met die onderstaande e-pos

Linda van Rooyen ********** />AttachmentsJun 6

to p***ent23
Good day

Re: Complaint reference of payment for March and freeze of payment for May/mid June

With reference to your mail dated 2 June where you confirm that you did not receive any communication from Gary the branch manager on my request for credit on my account for March and freeze account for May/mid June - please see mail attached that I forwarded to the Branch Manager to submit it to you. Can you please let me know what the next step should be and can I please have a detailed statement since I've started my membership and what is the possibility that I can get a statement every month via e-mail.

Have a nice day hear from you soon

Tot op datum het niemand my nog ge****ak - ek dink dit is uiters swak gee die indruk dat jou ****rak vinnig geteken kan word en jy moet by die regulasies hou maar waar dit terugkom op nakoming van hulle eie regulasies kom hulle nie hulle ooreenkoms na.

Ek het ook al malle sonder tal versoek dat ek maandeliks 'n staat ontvang maar tot op datum het ek ook geen antwoord/telefoon oproep ontvang

0
Replies (0)