JS
Johan S

1 reviews | Active since Oct 2013

03 May 2019, 09:43

Bly weg van Planetfitness Montana af/ Stay away from Planetfitness in Montana

My seun het 'n besering opgedoen by Planetfitness, Montana tak. Die toerusting het gebreek, en die besering veroorsaak. Die bestuurder van die tak probeer dit nou doodpraat, en is verder uiters onhulpvaardig. Daar is 'n insident genoteer, maar die bestuurder het nou die verwysingsnommer laat toemaak. Die call-center van Planetfitness se telefoon werk ook nie

0
Replies (0)